Ek het by "
PetPals" aangesluit en pleegsorg verwaardloosde diere of diere wat nie huise het nie, totdat hulle goeie permanente huise kry.









Savannah (20 Feb. 2010 - ) en Klein Luke speel te lekker!

Klein Luke - 12 Feb. 2010 -

Scarlett - 12 - 20 Feb. 2010
Ag jinne - te cute! Wens ek kan ene vat...
ReplyDeleteHulle is te oulik, so spelerig!! Die protea is fantasties mooi!
ReplyDelete