Monday, March 8, 2010

Houtbaai, Kirstenbosch, Groot Constantia (Simon vd Stel), Woordfees 6 Maart 2010

Gerda Beukes ('n eks-kollega en vriendin) het die naweek kom kuier en ons het heerlik rondgerits! Sy het my 'n paar plekke gaan wys. Die hoogtepunt was om "Neusie" te voer, terwyl Janneman styf teenaan mens gelĂȘ het en alles stip dopgehou het!









































Friday, February 26, 2010

Luke, Savannah en Scarlett

Ek het by "PetPals" aangesluit en pleegsorg verwaardloosde diere of diere wat nie huise het nie, totdat hulle goeie permanente huise kry.

































































Savannah (20 Feb. 2010 - ) en Klein Luke speel te lekker!


















Klein Luke - 12 Feb. 2010 -
















Scarlett - 12 - 20 Feb. 2010

Sunday, January 10, 2010

Christelle & Ina, 24 Des. 2009, Stellenbosch

'n Waentjie in "Die Neelsie" waar allerhande snuisterye verkoop word.


















Christelle (voorheen kollegas by UP Biblioteek) en Gerbrandt Steyn (fotograaf van die 2 foto's) het kom kuier. Ek mis die kollegas waarmee ek lekker saamgewerk het so baie!