Sunday, January 10, 2010

Christelle & Ina, 24 Des. 2009, Stellenbosch

'n Waentjie in "Die Neelsie" waar allerhande snuisterye verkoop word.


















Christelle (voorheen kollegas by UP Biblioteek) en Gerbrandt Steyn (fotograaf van die 2 foto's) het kom kuier. Ek mis die kollegas waarmee ek lekker saamgewerk het so baie!


Monday, December 7, 2009

Koos Kombuis 6 Desember 2009 Backsberg Wine Estate, Paarl











"Ek bring vir jou blomme,
ek gee jou genot.
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot ..."









1802 Restaurant 6 Desember 2009