Thursday, April 29, 2010

Carnegie Research Academy 11-23 April

Ek was in die baie bevoorregte posisie om een van 6 kollegas te wees wat die Universiteit van Stellenbosch verteenwoordig het op genoemde akademie, wat op 'n lieflike plek gehou is - Mont Fleur. Ek het probeer om elke dag 'n blog-inskrywing te maak en soms foto's te neem wat ek saam met ander kollegas se inskrywings gepubliseer het by RLC Librarians on the Move.

Reading reading reading ....
Arrival at Mont Fleur
A bird's-eye view on Research 1
A bird's-eye view on Research 2
A bird's-eye view on Research 3
A bird's-eye view on Research 4
Almost half-way up the mountain ...
The week that was ...
Practicing research ...
Archives, Access and Ethics
Crawling through the research landscape
Your rights online: UK University Researchers must make research data available
Google Citation Gadget
Challenges facing libraries
Final thoughts ...

Van links na regs ons almal van Stellenbosch: Ina, Pieter, Mimi, Elda (het bib. bestuur verteenwoordig), Santie, Naomie, Marié



Monday, March 8, 2010

Houtbaai, Kirstenbosch, Groot Constantia (Simon vd Stel), Woordfees 6 Maart 2010

Gerda Beukes ('n eks-kollega en vriendin) het die naweek kom kuier en ons het heerlik rondgerits! Sy het my 'n paar plekke gaan wys. Die hoogtepunt was om "Neusie" te voer, terwyl Janneman styf teenaan mens gelê het en alles stip dopgehou het!









































Friday, February 26, 2010

Luke, Savannah en Scarlett

Ek het by "PetPals" aangesluit en pleegsorg verwaardloosde diere of diere wat nie huise het nie, totdat hulle goeie permanente huise kry.

































































Savannah (20 Feb. 2010 - ) en Klein Luke speel te lekker!


















Klein Luke - 12 Feb. 2010 -
















Scarlett - 12 - 20 Feb. 2010